’n Vroeë kaart vir Porselein

Dié van julle wat al my ander blog of my Patreon-inskrywings gesien het, sal weet dat die hoof wêreld waarin ek fiksie skryf Airtha-Eyrassa genoem word. Die kaart vir Airtha-Eyrassa lyk so:

Media24 Research advertising-20170824124023

Die kaart vir Porselein is nog in sy vroeë vorm en is nog net rofweg beplan:

btr

Soos gesien kan word, is die hoof lande van die wêreld (wat Porselein betref) reeds aangedui, so ook waar die hoofstede van die verskillende lande is. Teen die tyd wat Porselein klaar geskryf is (en hopelik bietjie voor dit!) sal die kaart volledig wees. Ek sal egter die kaarte, soos hulle aangepas word, ook hier plaas sodat julle kan sien hoe die wêreld groei!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s