Roman-in-wording — Porselein: magie en aanvangstoneel

Aan die einde van 2017 het ek begin skryf aan ‘n roman wat ek al ‘n ruk in my kop het. Genaamd Porselein (ten minste vir nou), is dit ‘n Afrikaanse fantasieverhaal wat in ‘n sekondêre wêreld plaasvind (d.w.s. nie óns wêreld nie. Vir ‘n beter verduideliking, luister na hierdie potgooi van The Folklore Podcast … More Roman-in-wording — Porselein: magie en aanvangstoneel